
تفصیل
Luister 'Heito Potato' hier: https://Appel.lnk.to/HeitoPotato Dankie aan: - Atlas media - Conrad Hero - WC Kriel - Phillip van Zyl - Dawid van Graan Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 _______________________________ Lirieke: Sy dra plakkies by haar kantrok Pronk pragtig soos ñ springbok Teken prentjies in die wolke Met haar vingers in die lig Bo blink en onder stink Wat dqqr op haar hopie lê Die lanies met die stiff upper lip Sy is maar net ñ lap pop Wat op haar eie hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland str Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Piet blou in haar klou Met haar moue opgevou Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll Pass vir haar die spanner Haar hond se naam is Werner Hy double clutch as hy soggens die posman jaag Sy is maar net ñ lap pop Wat daar op haar hopie lê Die lewe van die party soos hulle sê Sy praat van Heito potato, ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes is beter vir die siel wat praat Laat staan sulke dinge laat staan x3 Laat staan die dinge wat jou pla Sy praat van Heito potato , ja buk of ek byt jou Dis 9 maande bo in die Roeland straat Sy klits ñ plof koffie Gooi hom sterk maar nie te rof nie Die lewes i
آپ کو یہ بھی پسند آ سکتے ہیں
- 1
البمMenor $ETE
Menor $ETE · 174 پلے
- 2
البمAlex & Chris
Alex & Chris · 5,962 پلے
- 3
البمNomad Blues
John Michaelz · 5,015 پلے
- 4
البمGreen from Gray
John Chambers · 6,284 پلے
- 5
البمPraeposterum
Anthem · 5,004 پلے
- 6
البمMisunderstood
Brokuod · 523 پلے
- 7
البمVampire’s Love in Chaos
6,487 پلے
- 8
البمShady Lady Radio
1,221 پلے
- 9
البمSponge Cola
Sponge Cola · 1,630 پلے
- 10
البمOscar Caley
Oscar Caley · 5,486 پلے
- 11
البمBRANDED SWORDSMAN
Vektrx · 4,805 پلے
- 12
البمYssi SB
Yssi SB · 5,470 پلے