
تفصیل
Luister 'Alice' hier: https://appel.lnk.to/Genesis Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 _______________________________ Lirieke: Belinda drink ñ stoute brannewyn Sy sê speel ñ bietjie Smokie Haar man Doepie het pay gekry Hy sê die bulle moenie choke nie Die Isuzu is al pap gery ’N tuindwergie in die driveway Die pos steek al by die posbus uit Ñ boks Omo in die voorruit Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer die foute op brannewyn Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer jou foute op brannewyn Jollie is Belinda se 2 I C Haar chaser tjommie na ñ shooter Dans kaalpoot op die tafels Checkers voete maar dis ok… Ouboet en Doepie het no limits nie Die tapids klap soos ñ straight pyp Oos pawiljoen, VIP Bulhorings met ñ lae kuif Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer die foute op brannewyn Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer jou foute op brannewyn Sy sê Doepie vat my na Loftus baby Ek wys jou my tattoo, dis ñ Bloubul daisy Speel vir my Smokie en maak my crazy Doepie vat my na Loftus Doepie vat my na Loftus baby Ek wys jou my tattoo, dis ñ Bloubul daisy Speel vir my Smokie en maak my crazy Doepie vat my na Loftus Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer die foute op brannewyn Alice, Alice Wie de hel is Alice? Almal in die kroeg maak of hy jou pel is Vanaand gaan die volkies weer koring sny Blameer maar weer jou foute op brannewyn Alice, Alice
آپ کو یہ بھی پسند آ سکتے ہیں
- 1
البمSonar
Sonar · 174 پلے
- 2
البمRise of the Warrior
32,613 پلے
- 3
البمHow CIA Was Exposed By Edward Snowden[english]
523 پلے
- 4
البمBob Schneider
Bob Schneider · 2,630 پلے
- 5
البمMISTA
MISTA · 7,037 پلے
- 6
البمMick Harvey
Mick Harvey · 5,013 پلے
- 7
البمThe Sequence
The Sequence · 1,230 پلے
- 8
البمWreckless Klan
Wreckless Klan · 6,523 پلے
- 9
البمTrapped Monsters
Flux Flavour · 174 پلے
- 10
البمUncanny Beats
Furious · 174 پلے
- 11
البمDeja Vu
JammyPack · 3,802 پلے
- 12
البمLady Like Me
Nicole Gordon · 5,562 پلے