
Deskripsi
Hierdie video is moontlik gemaak deur LAEVELD AGROCHEM en CASE. Luister 'Die Boer Hier Binne My' hier: https://Appel.lnk.to/DieBoerHierBinneMy Executive Producer: Christoph Kotze Director/DP/Editor - Christian Wolf, SASC Cam Assist - Wilhelm van der Westhuizen Key Grip - Werner Nortjé Best Boy - Wesley Kruger Special Effects - Tertius de Lange SFX assistant - Rasta Location Manager and PA - Jolene Kilian Production Manager: Georic Lomas BTS & Playback: Marco van Deventer Coleske Group Representative: Paulo Azevedo Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 ____________________________________ Lirieke: Die oes is groot Maar die aarbeiders is min Dit vat ñ sekere boer Om dit in te bring Die enigste dobbelspel Wat die Here goedkeur Is die boer, is die boerdery En soms weet jy nie hoekom jy Doen wat jy doen nie Dag na dag in die lande Meer opwaarts as afdraende Maar Die enigste dobbelspel Wat die Here goedkeur Is die boer, is die boerdery Ja ek bid vir 40 goue oeste En gesondheid Mag my vrou en my kinders My dra deur die swaarste tyd Dis hier waar ek hoort Waar ek wil bly Ja dis vir die boer hier binne my Dis vir die boerdery 40 vollesirkel lewensoes Ek weet die gees is sterk Maar die lyf is moeg 40 jaar in jou woestyn, 40 dae het jy gehoop 40 keer vir die boerdery Alles het by die Skepper begin En ñ boer is ñ man wat weet Sonder God groei niks Want die Skepper die weet Ja die Here die weet, dis jou hart Dis die boerdery Ja ek bid vir 40 goue oeste En gesondheid Mag my vrou en my kinders My dra deur die swaarste tyd Dis hier waar ek hoort Waar ek wil bly Ja dis vir die boer hier binne my En Dit reën in koördinate In hierdie put sonder water Hierdie lappies land gelap Hier deur my hart En ek fluister ek die Onse Vader Met die Bybel aan my sy Ja dis vir die boer hier binne my Dis vir die boerd
Mungkin Kamu Suka
- 1
AlbumBlayse
Blayse · 10.367 diputar
- 2
AlbumTrue North Sounds
True North Sounds · 7.058 diputar
- 3
AlbumYouTube Classics
IFICATION · 5.851 diputar
- 4
AlbumJulien Comblat
Julien Comblat · 10.017 diputar
- 5
AlbumZero Force (Original Game Soundtrack)
Zagan Black · 3.290 diputar
- 6
AlbumBig Cappo
Big Cappo · 9.847 diputar
- 7
Album트롯의 향기
mustore · 6.927 diputar
- 8
AlbumAlone
Randall Oelerich · 5.673 diputar
- 9
AlbumJeweled Dreams: The Diary of a Young Thai Girl: English Language Learning and Adventures
8.334 diputar
- 10
AlbumRich savage
7.213 diputar
- 11
AlbumChulumblum
9.607 diputar
- 12
AlbumAndy Feldman Radio
10.067 diputar