
Appel & Robbie Wessels - Boereworsgordyn (Amptelike Musiekvideo)
3:55 · 1.221 diputar
Dari album Appel
Deskripsi
Luister 'Boereworsgordyn' hier: https://AppelRobbieWessels.lnk.to/BoereworsgordynMB Volg vir Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 Volg vir Robbie Wessels op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/RobbieWesselsProduksies Instagram - https://www.instagram.com/robbiewesselsreal TikTok - https://www.tiktok.com/@robbie_wessels ___________________________ Lirieke: Soek jy n stukkie boerewors Hy hang nog aan die boer Sy sê vir my “ag sies man” Sy stuur my in my moer Ek sê vir haar “ek grap net” Sy lag maar in haar mou Ek sê ek is eintlik ’n vriendelike ou Daars n plek hier in Transvaal Dis wat die mense my vertel ’n Kolonie op sy eie ’n Tipe boereworskartel Niemand weet wat daar gebeur nie Net die mense wat daar bly Hulle kan n lekker jol gooi Vir n appel en ’n ui Daar’s net een wors Dis die boerewors En daars net een kos Dis die potjiekos Dis altyd lente as die boere braai Agter die boereworsgordyn Is waar ek wil gaan bly Agter die boerewors gordyn Is waar die nooientjies lekker vry My pa was die worsmeester Van die boereworskontrei Hy kon n derm oor n wors trek In ’n wêreldrekordtyd Van hynde en van vêre Staan die toue nou nog sterk Om te sien hoe die worsmeester Met ’n boerewors kan werk Het jy al ooit gewonder Waar kom die naam vandaan Die boereworsgordyn Soos dit in die boeke staan Dis die lyn wat die lanies Nie sommer sal oorskry Want hier drink en braai ons Teen n billike prys En daar’s net een wors Dis die boerewors En daars net een kos Dis die potjiekos Dis altyd lente as die boere braai Agter die boereworsgordyn Is waar ek wil gaan bly Agter die boerewors gordyn Is waar die nooientjies lekker vry Die boerewors, die boerewors Die boereworsgordyn Die boerewors, die boerewors Die boereworskontrei En daar’s net een wors Dis die boerewors En daars net een kos Dis die potji
Mungkin Kamu Suka
- 1
AlbumSuper Bodyguard [english]
6.995 diputar
- 2
AlbumThe Magical Mystic Master
1.221 diputar
- 3
AlbumNever Come Rain
Never Come Rain · 7.654 diputar
- 4
AlbumWhile the Sun Goes Out
De Vega · 6.762 diputar
- 5
AlbumFrom Spain
DI-SALA · 6.187 diputar
- 6
AlbumFloored
Sugar Ray · 6.073 diputar
- 7
AlbumThe Faint Radio
174 diputar
- 8
AlbumBack on My Bike: How Cycling Transformed My Life after Sixty
4.186 diputar
- 9
AlbumBrusten Radio
1.570 diputar
- 10
AlbumSteve Hauschildt Radio
7.655 diputar
- 11
AlbumCIPHER PLAYA$ vol. 333333*
5.592 diputar
- 12
AlbumIt's Christmas
2.790 diputar