
Description
Koop/Luister 'Buffel Van Buffelsfontein' hier - https://Appel.lnk.to/BuffelVanBuffelsfonteinMB Regisseur: Conrad Theron Vervaardiger: Mareli Theron en Meyer le Roux Kinematograaf: Philip van Zyl Kamera operateur: Dawid van Graan Produksie assistent: Henri Strauss Takelaar: WC Kriel Takelaar assistent: Louis Koen Volg Appel op sosiale media: Facebook - https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d Instagram - https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg== TikTok - https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1 __________________________________________ Lirieke: Twee teen die bors En een vir die keel Trap plat daai prop En breek maar die seel Geelpap en mamba gif Is soggens sy ontbyt As ñ stoetbul storm Sal die koeie vir hom fluit My ou maat jy moet weet Dis ñ storie oud soos tyd Ñ eeue lange bloedlyn Wat die khakis laat skuit Sit soos ñ bontpootbosluis As hy klub rugby speel Ñ tok teen die dop Is vir hom nooit te veel Almal slaan na die dek as sweeties uit deel Twee teen die bors en een vir die keel Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen O hel dis gevaarlik, maar Man moet dit doen 1,2,3 slukke proe net soos jêm Ñ bottel Buffelsfontein Sit jou terug in jou pram Hyt op sy troudag ñ strikdas Van ñ dropper gebuig Die hele bleddie dorp was daar Om te getuig Sy skurwe hakke het deur Sy Vellies geskeer Toe hy sy eerste drie tree Na die kansel toe gee Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen O hel dis gevaarlik, maar Man moet dit doen 1,2,3 slukke proe net soos jêm Ñ bottel Buffelsfontein Sit jou terug in jou pram Twee teen die bors En een vir die keel Trap plat daai prop En breek maar die seel Twee teen die bors En een vir die keel Trap plat daai prop En breek maar die seel Twee teen die bors En een vir die keel Trap plat daai prop En breek maar die seel Twee teen die bors En een vir die keel Trap plat daai prop En breek maar die seel Het jy al ñ buffel op die lippe gesoen O hel dis gevaarlik, maar Man moet dit doen 1,2,3 slukke proe net soos jêm Ñ bottel Buffelsfontein Si
Vous aimerez aussi
- 1
AlbumNoKTuRNL
NoKTuRNL · 4 690 écoutes
- 2
AlbumSPURIA Radio
6 928 écoutes
- 3
AlbumShwizZ Radio
174 écoutes
- 4
AlbumSeraph Hex
Seraph Hex · 9 847 écoutes
- 5
AlbumEXCE$$ Radio
8 029 écoutes
- 6
AlbumDj Tempo
4 551 écoutes
- 7
AlbumChronic Death
THE ZACKK · 5 043 écoutes
- 8
AlbumRESIDE
Ben Potter · 2 011 écoutes
- 9
AlbumEach Day Blues
Brian Kelly · 6 214 écoutes
- 10
AlbumNew Pharma. New Vision
VHS Midnight Style · 9 798 écoutes
- 11
AlbumWyman Radio
11 138 écoutes
- 12
AlbumDJ Rimo Radio
2 211 écoutes